Back

ADMINISTRATION OFFICER – Worcester

We are a newly established online E-learning college looking for an experienced office administrator. The ideal candidate will oversee and assist in the online student administration process, tracking and reporting student progress, manage the support channel, preparing and writing feedback reports and assist the Director/management with secretarial duties.

The ideal candidate for this position will have the following attributes:

  • have at least 3 years of office administration experience
  • preferable have a relevant post-matric qualification (Grade 12 minimum)
  • highly skilled and efficient with computer technology and – programmes
  • have excellent communication and interpersonal skills
  • have skills to be efficient, accurate, timeously and a completer
  • Bilingual –  fluent in English and Afrikaans
  • will be highly service orientated and able to solve problems independently
  • experience in HR / Training and skills development will be to your advantage
  • have own transport and a driver’s license is a preference

If you full fill the requirements, please apply by submitting your CV below.

Closing date: 14 October 2021

Apply Now

ADMINISTRATIEWE BEAMPTE – Worcester

Ons is ‘n nuutgestigte aanlyn E-leer  kollege wat op soek is na ‘n ervare kantooradministrateur. Die ideale kandidaat sal toesig hou oor en help met die aanlyn studenteadministrasieproses, die opvolg en verslag doen oor studente se vordering, die ondersteuningskanaal bestuur, die opstel en skryf van terugvoerverslae en die direkteur/ bestuur met sekretariële pligte bystaan.

Die ideale kandidaat vir hierdie pos sal die volgende eienskappe hê:

  • het ten minste 3 jaar ervaring in kantooradministrasie
  • verkieslik ‘n toepaslike na -matriek kwalifikasie hê (minimum graad 12)
  • hoogs bekwaam en doeltreffend met rekenaartegnologie en – programme
  • beskik oor uitstekende kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede
  • beskik oor vaardighede om doeltreffend, akkuraat, betyds te wees en te kan afhandel
  • Tweetalig – goed vaardig in Engels en Afrikaans
  • het ingesteldheid van dienslewering  en die beskik oor vermoë  om probleme onafhanklik op te los
  • ondervinding in menslike hulpbronne/ opleiding en vaardigheidsontwikkeling sal tot u voordeel strek
  • het u eie vervoer en ‘n rybewys is ‘n  voorkeur

As u  aan die vereistes voldoen, kan u aansoek doen deur u volledige  opgedateerde CV onderaan by die vorm op te laai.

Sluitings datum: 14 October 2021

Doen Aansoek

  • Drop files here or
    Max. file size: 64 MB.